Leeu Van Juda Lyrics

Album: 
Luidkeels
Song Year: 
2006
Genre: 
Gospel

-

.

Jesus, die sterke leeu van Juda
Jesus, die vlekkelose lam
Jesus, Oorwinnaar oor die dood
Jesus, U is oneindig groot.

U's vir ewig, U's vir altyd
en ek weet U's ook vir my
word verheerlik, word verhoog
deur al die lof wat juig in my
kom verander, kom vernuwe
weer die passie binne my
Jesus, dit gaan alles net oor U