Die Engel By My Lyrics

Album: 
20 Goue Treffers
Song Year: 
2014
Genre: 
Pop

-

.

Gee my net nog ‘n kans
Gee my net nog ‘n uur net een minuut
Even een sekonde om te sê wat ek lankal moes
Ek het my kans verspeel
Ek het my uur verdeel my minuut gemis
My een sekonde om te sê wat ek lankal moes

Ek sal alles gee vir ‘n kans om weer in jou oë te kyk
En by jou te sit saam met jou te bid soos ons altyd het
Ek was te laat om met jou te praat
En die dinge te sê wat ek nou moet sê vir die engel by my
En die dinge te sê wat ek nou moet sê vir die engel by my

Gee my net nog ‘n kans
Net nog ‘n uur net een minuut
Even een sekonde om te sê wat ek lankal moes
Ek het my kans verspeel
My uur verdeel my minuut gemis
My een sekonde om te sê wat ek lankal moes