Baby Tjoklits Lyrics

Album: 
Breekbaar
Song Year: 
2010
Genre: 
Pop

-

.

Ek wonder weet jy
wat ek wil doen
ek wonder of weet jy dat ek jou wil soen
want ek dink an jou
die hele tyd, die hele tyd
ek dink an jou
 
Ek weet nie wats jou naam nie
waar kom jy vandaan
jys 'n engel uit die Helmel
het jy daar geval
en het jy seergekry
se vir my, se my het jy seergekry
 
Baby ek laik jou soos jy is
my hart klop tjoklits as jy naby is
Baby, baby tjoklits
 
Ek wonder wil jy
hier by my wees
ekwonder of jy nog my SMS'e lees
want ek dink an jou
jy weet ek doen
jy weet ek doen
ek dink an jou
 
Ek weet nie wa jy was nie
wag al lank vir jou
nou wonder ek hoe ek dit sonder jou kan hou
nou's jy hier by my
die hele tyd
die hele tyd
net hier by my
 
Baby ek laik jou soos jy is
my hart klop tjoklits as jy naby is
Baby, baby tjoklits
 
Baby ek laik jou soos jy is
my hart klop tjoklits as jy naby is
Baby, baby tjoklits
 
 
Baby ek laik jou soos jy is
my hart klop tjoklits as jy naby is
Baby, baby tjoklits
 
Baby ek laik jou soos jy is
my hart klop tjoklits as jy naby is
Baby, baby tjoklits
 
Baby ek laik jou soos jy is
my hart klop tjoklits as jy naby is
Baby, baby tjoklits
 
Baby, baby tjoklits

-