Tema Van Jou Lied ft. Valiant Swart Lyrics

Album: 
Nag Van Die Lang Pette
Song Year: 
2014
Genre: 
Hip Hop
Featuring: 

-

.

Kom wonder
Kom werklik
Kom sterre verskiet
Kom glimlag
Begin weer jou lewe geniet
Kom wonder
Kom werklik
Kom sterre verskiet
Maak geluk weer die tema van jou lied
 
Kom moeg, kom met my, kom misverstaan
Kom huistoe, kom alleen, kom vinnig, kom saam
Kom happy, kom hartseer, kom smile, kom traan
Kom winter, kom somer, kom sonskyn, kom maan
Kom met my, kom sonder, kom sober, kom klaar
Kom donker, kom skemer, kom daglig, kom vaak
 
Kom moeder, kom vader, kom suster, kom kind
Kom honger, kom huilend, kom verloor, kom gevind
 
Kom wonder
Kom werklik
Kom sterre verskiet
Kom glimlag
Begin weer jou lewe geniet
Kom wonder
Kom werklik
Kom sterre verskiet
Maak geluk weer die tema van jou lied
(Repeat)
 
Kom binne, kom buite, kom plaas toe, kom stad
Kom hardloop, kom le rod, kom hou vas my hand
Kom warm, kom koud, kom eensaam, kom vas
Kom bakhand, kom vraend, kom tasse gepak
Kom heemwee, kom denkend, kom ouers verras
Kom leeg, kom vollop, kom geraamtes in die kas
 
Kom hier, kom net vinnig, kom een stuk, kom as
Kom deur, kom hientoe, kom hou vas my hand
 
Kom wonder
Kom werklik
Kom sterre verskiet
Kom glimlag
Begin weer jou lewe geniet
Kom wonder
Kom werklik
Kom sterre verskiet
Maak geluk weer die tema van jou lied
 
Kom wonder
Kom werklik
Kom sterre verskiet
Kom glimlag
Begin weer jou lewe geniet
Kom wonder
Kom werklik
Kom sterre verskiet
Maak geluk weer die tema van jou lied
Die tema van jou lied
Die tema van jou lied
Die tema van jou lied
Die tema van jou lied
 

-