Stuk Van Jou Lyrics

-

Album: 
De la Ray
Song Year: 
2006
Genre: 
Pop
Language: 
Afrikaans
No votes yet

.

So dis nou hoe dit is,
So dis nou wat jou tasse sê,
Al was jy dan ontrou,
Ek wil nog van jou hou,

So voor jy draai,
Voor jy vir my waai,
Sê my, wie stap saam met jou,
Asseblief tog babes onthou,
Ek's die grootste stuk van jou,

So dis nou waar jy lê,
En dis waar wat al my pêlle sê,
Jou trane is te lou,
Hoop hy kan van jou hou,

So voor jy draai,
Voor jy vir my waai,
Sê my, wie stap saam met jou,
Asseblief tog babes onthou,
Ek's die grootste stuk van jou,

So voor jy draai,
Voor jy vir my waai,
Sê my, wie stap saam met jou,
Asseblief tog babes onthou,

Ek's die grootste stuk van jou (x3)