Soet en Bitter Lyrics

Album: 
Wat Geld Nie Kan Koop Nie
Song Year: 
2012
Genre: 
Pop

-

.

Jy het belowe
Om te kyk diep in my oë
Om die beste van my te glo
Al sou jy ander stories hoor

Daar was ‘n oomblik
Wat die aarde pad gegee het
En dit wat ons gesê het
Al was wat ons twee gered het

Want jy bly… my rede
Ooo .. bly …

[Chorus]
Want daar is niemand
Wat my ken soos jy
Wat by my sal bly
Deur soet en bitter tye

Daar is geen ander
Liefde hier vir my
My hart het jou gekry
Selfs al sou die lewe
Soet en bitter bly

Want dit is geen verrassing
Twee is beter as ‘n enkeling
Jy't gekom hier tot my redding
Jy was ook maar net betyds

So ek veg teen my emosies
Soek ‘n einde vir die storie
En my hart is daar vir jou
Jy is die een vir my gemaak

Want jy bly…. my rede
Ooo ... Bly…

[Chorus]

Die son vertel
Kom hemel kom hel
Ek is joune

En waar ons was
Tot waar ons is
Ek’s joune

[Chorus]

More songs