Skouers van Reuse Lyrics

Album: 
Maak 'n Wens
Song Year: 
2014
Genre: 
Pop

-

.

Ek hardloop hard maar jy hoor my nie
Ek het ñ naam maar jy ken hom nie
Oor die berge van vergange kom ons aan

Weggesteek in die rotse staan
Soos water deur woestyne gaan
Oor die berge oor die vlaktes almal saam

[Koor]
Ons staan op die skouers van reuse
Ons harloop in die verte soos wilde perde loop saam, dis ons keuse dis
ons doel om op te staan

Ons loop in die land tussen helde
Kaalvoet oor die klippe en deur die velde kom saam ja ons lewe vir Die
Een wat oor ons staan

Jy verstaan ons nie maar dit ons wat vooruit gaan

Die sterre is ons horison
Op die wolke sal die waarheid kom
Uit ñ plek wat van die voorlegging bestaan

[Brug]
Gaan in liefde, rus en vrede
Hoop wat nooit ooit sal vergaan
Gebore met ñ doel om op te staan

More songs