Sit En Wag ft Steve Hofmeyr Lyrics

Album: 
Almal Maak Voute
Song Year: 
2011
Genre: 
Pop
Featuring: 

-

.

Ek hoor hoe haal my drome asem
en ek voel hoe my siel weer begin te leef
is dit jy in my onderbewussyn
of versuim jy net bewustelik om te verdwyn

Ek skryf dan weer oor hoe ek leeg voel
en woorde maak meer sin vir die een
vir wie jy dit bedoel
om die woord liefde uit te spreek vat baie van my tyd
om die woord liefde uit te spreek vat baie van jou tyd

Stil sit en wag tot jy hier is
Stil sit en wag tot ek jou stem hoor
Stil sit en wag tot jy hier is
Stil sit en wag tot ek jou stem hoor
Ek sit en wag vir jou
Ek sit en wag net vir jou

Ek hoor hoe haal my drome asem
dalk te optimisties dalk net vrees
om die woord liefde uit te spreek vat baie van my tyd
om die woord liefde uit te spreek vat baie van jou tyd

Stil sit en wag tot jy hier is
Stil sit en wag tot ek jou stem hoor
Stil sit en wag tot jy hier is
Stil sit en wag tot ek jou stem hoor
Ek sit en wag vir jou
Ek sit en wag net vir jou

As ek my oë oopmaak sal jy daar wees
As ek my oë oopmaak sal jy daar wees

Stil sit en wag tot jy hier is
Stil sit en wag tot ek jou stem hoor
Stil sit en wag tot jy hier is
Stil sit en wag tot ek jou stem hoor
Ek sit en wag vir jou
Ek sit en wag net vir jou

More songs