Oggendstilte Lyrics

Album: 
Intervensie
Song Year: 
2008
Genre: 
Rock

-

.

Vertrou jy my of betwyfel jy my nou
Ek weet dit is donker maar ek...
Maar ek staar na jou

Verewig skyn jou liggaam
Met 'n ligte onderstraal
Ek trek jou sigaret deur my longe en verval
Met 'n gedagte aan 'n spasie
Sonder wolke of geheim
Let op na my
Die as verdwyn

Vertrou jy my of betwyfel jy my nou
Ek weet dis donker maar ek staar na jou
So verskoon maar my optrede
En fokus op die doel
Van my emosionele grappie
Ek het myself verspoel

Soos 'n laatnag woedelose
Geskel wat net lei
Tot 'n kalm oggendstilte
Sonder kontak of bevel
Vergeef my vandag nog net
en glo die hand wat lê
Lê soos 'n kersgeskenk
Met geknoopte lint

Vertrou jy my of betwyfel jy my nou
Ek weet dis donker maar ek staar na jou
So verskoon maar my optrede
En fokus op die doel
Van my emosionele grappie
Ek het myself verspoel

More songs