My Diefie My Duifie Lyrics

Album: 
Grootste Platinum Treffers
Song Year: 
2007
Genre: 
Pop

-

.

Al sê jy my songs maak jou blou.
Al lag jy vir my in jou mou.
Al sê jy ek word jou heel grootste las.
Jy laat my onthou hoe dit was.
 
Al skoffel jy voor my verbei.
Op liedjies van Elvis en Ge
Hier staan ons aleen
Is ek vir jou vreemd
My liefie, my lyfie.
My diefie, my duifie ek bly.
 
Al plaas jy 'n wag voor my mond.
Al vryf jy nog sout in die wond.
Al soen jy vir die Springbok span.
Al doen jy dit als, want jy kan.
 
Al skoffel jy voor my verbei.
Met Stoffel en Elvis en Gé.
 
Hier staan ons alleen.
Hier staan ons alleen.
Is ek vir jou vreemd.
My liefie, my lyfie.
My diefie, my duifie ek bly.
 
Instrumenteel
 
My liefie, my lyfie.
My diefie, my duifie ek bly.
 
Hier staan ons alleen.
Is ek vir jou vreemd.
My liefie, my lyfie.
My diefie, my duifie ek bly.
 
Elvis sing
 
My liefie, my lyfie.
My diefie, my duifie ek bly.

More songs

-