Lepellê Lyrics

-

Album: 
Bring Jou Hart - Live
Genre: 
Pop
Language: 
Afrikaans
No votes yet

.

Is jy nog kwaai met my.
Moet tog nie nou al ry.
Daar's iets wat ek wil vra wat my lelik pla.
Kom sit nou hier by my.
'n Man kan nie sonder 'n vrou.
Ooooh! ... om bietjie vas te hou.
Soos Ska-rumba sonder 'n baai.
En sonder die haai so is ek sonder jou.
Is jy, is jy nog lief vir my?
Is ek die een by wie jy nog wil bly?
Ons kan nog Lepellê o Bokka as jy my wil hê.

Ek maak 'n plekkie reg vir jou.
Ek sal vir ons 'n nuwe huisie bou.
Maar dan moet jy hier bly.
My Bok is jy nog lief vir my?
Ek week ek kla te veel.
Maar ek wil jou nie deel.
Ek sal my bes probeer om al die "moods" te keer.
En jou nooit verveel.
Jy Kan maar laat uitbly, en 'n lekker lyfie kry.
Soos patayo sonder "beat" en 'n braaivleis vuur.
So is ek sonder jou.
Is jy, is jy nog lief vir my?
Is ek die een by wie jy nog wil bly?
Ons kan nog Lepellê o Bokka as jy my wil hê.
Ek maak 'n plekkie reg vir jou.
Ek sal vir ons 'n nuwe huisie bou.
Maar dan moet jy hier bly.
My Bok is jy nog lief vir my?
Is jy, is jy nog lief vir my?
Is ek die een by wie jy nog wil bly?
Ons kan nog Lepellê o Bokka as jy my wil hê ...
Ek maak 'n plekkie reg vir jou.
Ek sal vir ons 'n nuwe huisie bou.
Maar dan moet jy hier bly.
My Bok is jy nog lief vir my?
Ooooh ... Dan moet jy hier bly.
My Bok is jy nog lief ver my?

-