Jy voltooi my Lyrics

-

Album: 
Jy Voltooi My
Song Year: 
2012
Genre: 
Pop
Language: 
Afrikaans
No votes yet

.

Sonder jou
Kan my hart nie klop nie
Sonder jou

Binne jou le my ander helfte
Binne jou

Want saam is ons twee een
Soos die wolke en die reen
Jy is die lig deur my lens
Sonder jou is ek n halwe mens

Daar waar ek eindig is waar jy begin
Jy trek die lyne in my hart se kring
Jy's die bloed in my are
Die troos in my trane

Sal jy jou waarde ooit kan bepaal,
Want jy's die rede dat ek asem haal?
Ons spore maak een ry,
Want jy voltooi my.

My hart aan die ritme van joune vasgemaak
Net die dood is al wat ons kan skei
Net die dood

Want saam is ons twee een
Soos die wolke en die reën
Jy is die lig deur my lens
Sonder jou is ek n halwe mens

Daar waar ek eindig is waar jy begin
Jy trek die lyne in my hart se kring
Jy's die bloed in my are
Die troos in my trane

Sal jy jou waarde ooit kan bepaal,
Want jy's die rede dat ek asemhaal
Ons spore maak een ry,
Want jy voltooi my.

Waar my kragte te min raak
My asem wil opraak
Is dit jy wat my weer reg op hou
Een vir altyd
En altyd vir een.

Daar waar ek eindig is waar jy begin
Jy trek die lyne in my hart se kring
Jy's die bloed in my are
Die troos in my trane

Sal jy jou waarde ooit kan bepaal,
Want jys die rede dat ek asem haal?
Ons spore maak een ry, want jy voltooi my

Ons spore maak een ry, want jy voltooi my...