Jy Trap Hier Op My Hart Lyrics

Album: 
Gee My
Song Year: 
2009
Genre: 
Pop

-

.

Jy trap hier op my hart ek kan jou nie vergeet nie.
O-o-o-o ek weet nie of jy weet nie.

Jy trap hier op my hart, ek's heeltemal verlief op jou.
Wat het van die lekker van verlief wees geword.
Kom 'n bietjie nader en jy maak my so bang.
Jy sê ooh jy sê aah jy laat my voel soos 'n man.
Dis lekker lekker as net ekke saam met jou hier kan wees.
Maar jy gee baie ander ouens hierdie selle idees.
Dit voel of asof dit alles vir 'n rukkie ophou bewe binne my.

[Chorus]
Jy trap hier op my hart ek kan jou nie vergeet nie.
O-o-o-o ek weet nie of jy weet nie.
Jy trap hier op my hart ek's heeltemal verlief op jou.
Wat het van die lekker van verlief wees geword.

O-o-o-o jy trap my in die middel deur.
O-o-o-o ek like jou baby al hoe meer.
O-o-o-o al kry my hart 'n bietjie seer.

Wat het van die lekker van verlief wees geword.
Jy gooi daai lekker lyfie en die kele is droog.
Ons sê ooh ons sê aah jy't al die manne so hoog.
Ek kannie kannie huis toe gan nie want my voete is vas
Ek is 'n nommer net vir jou wat langs jou lyfie sal pas

[Bridge]
Jy trap op my, maar ek stop jou nie.
Jy trap op my, maar ek stop jou nie.
Jy trap op my maar ek stop jou nie.
Ek wil nie hê dat jy moet ophou nie.