Jou Tyd Sal Kom ft HemelBesem Lyrics

Album: 
Skerm
Song Year: 
2014
Genre: 
Hip Hop
Featuring: 

-

.

[Jaco]
ons tref nou die 30’s, man, ons word stokoud
al die Bittereinder-boys gesettle en getroud
holding down the dayjobs, dreaming of the stage
in a massive rap-denial of the facts of middle-age
is ons sets by Oppikoppi die cat se whiskers
of lyk ons soos daai toppies op reunion tours?
Bittereinder live, 100 years on:
opening for Besem at the old age home

[HemelBesem]
van die Conifers kom ek soos donderweer
toe was sport nog gesponsor deur Paul Revere
ek wou ‘n song in ‘n hall in kommunikeer
geflop, toe sê ‘n jong: “drop hai chorus weer!”
daar stem my passion vir hip-hop, ou brother
my pa gepes, moes ‘n klomp shots gevat het
soos epilepsie bump ek op ‘n number
toe was my ken nog bles en my kop vol hare
oe, daai boom bap sal ek onthou
sal sommer die dromme saam met my mond bou
dan beatbox ek my tong blou
soos ek in ‘n snare saam die kick box soos Tong Po
ek speel die numbers vir die occasion nou
al’s my bene mank, soos outyds my hou
op ‘n verebank in ‘n old age home
kan ek die Here dank vir ‘n remote control

skryf dit op jou voorkop
my eerste taal is hip-hop
jou tyd sal kom
jou tyd sal kom
skryf dit op jou voorkop
my ouderdom is hip-hop
jou tyd sal kom
jou tyd sal kom

[HemelBesem]
as al my rhymes en my spuug ook ophou
en Alzheimers my lirieke opkou
ek het niks in my ribbekas, die bra’s ‘n fighter
het my hart gelos in hai laaste cypher
Besem en hip-hop ja ek kan julle da’m sê
ek vee tot die stof staan tot dit weer gaan lê
die bro tel kruis op en propel grace
ek makeer nog net ‘n freaken Nobelprys

[Jaco]
‘n fully domesticated rap en rol band
sit die stofsuier aan, wasgoed with the other hand
kry my beste idees terwyl ek skottelgoed was
en nog ’n paar goeies as ek my kosblikkie inpak
ja-nee, kyk, dis baanbrekerswerk
rap-superstar wat sit en vraestelle merk
speel sommer die show met my vingers vol rooi ink
as jy scheme jy gaan nog byhou moet jy eers bietjie mooi dink
die lewe gebeur vinnig, ons is almal sommer ooms
nie so lank terug nie was Bittereinder nog ‘n dagdroom
nou jam ons volstoom vir ’n halwe dekade
en vir tien jaar voor dit, goeie genade
meer as helfte van my leeftyd speel ek al in bands
nou begin dit klink soos Almanak se derde vers
dae van die maand in plaas van letters in ons alfabet
dalk word ek nie oud nie, my audience verander net