En Ek Draai Lyrics

Album: 
Gee My
Song Year: 
2009
Genre: 
Pop

-

.

Ek wonder hoe sal ek weet.
Ek wonder mag ek jou vra.
Droom nog steeds in die nag.
Ek mis jou soene so sag.

Mis jou lyf teen my lyf.
Oo-hoe ... Ek sal jou wys.
Dis net ek en jy, wat vir altyd by jou bly.

En ek draai en draai en draai, weer terug na jou.
Ek stuur vir jou die mooiste droom om vas te hou.

Kom ons vat die laaste dans, ek wil als onthou.

Ek wonder hoe sal ek weet, ek wonder mag ek jou vra.
In my hart wil dit reën, mag 'n Engel jou seën.

Mis jou lyf teen my lyf.
Oo-hoe ... Ek sal jou wys.
Dis net ek en jy, wat vir altyd by jou bly

En ek draai en draai en draai, weer terug na jou.
Ek stuur vir jou die mooiste droom om vas te hou.
En ek draai en draai en draai, weer terug na jou.
Kom ons vat die laaste dans, ek wil als onthou.

Soek jy my vanaand weer styf langs jou.
Gee vir my jou mooiste droom om vas te hou.
En ek draai en draai en draai, weer terug na jou.
Ek stuur vir jou die mooiste droom om vas te hou.
En ek draai en draai en draai, weer terug na jou.
Kom ons vat die laaste dans, ek wil als onthou.
So kom ons vat die laaste dans, ek wil als onthou.