Die laaste bedryf Lyrics

-

Album: 
Pantomime op Herwinbare Klanke
Song Year: 
2008
Genre: 
Rock
Language: 
Afrikaans
No votes yet

.

<Ek is moedeloos gepraat
My woorde jare terug verstryk
Dof en ydel
klankloos voor dit jou bereik
 
My angs word vererger
Dit raak my ooier
En dit maak nie sin nie
Dit maak my seer
 
Wees net menslik vir 'n wyle
En absorbeer wat ander bied
Dit sal jou oë laat brand
En deur jou are skiet.
 
Dis die oomblik wat 
eerder opstaan vir 
Al hier hierdie oorlogsbruid
Waar ek en jy saamsing
 
Ek verkondig mos 'n nuwe 
Weens jou sprokieverhaalbestaan 
Vertel my nog van my karakter 
my identiteit het jou ontgaan
 
Soos swerwers sit hul vas
Het hy wat buite sit
Dis al soveel jare sedertdien
Ek weet nogsteeds nie waar ek hoort
 
Soos 'n kind wat huil vir sy moeder
wil ek die sluier tussen ons lig
uit die oog, uit die hart
Ek bly self vergete
 
Wees net menslik vir 'n wyle
En absorbeer wat ander bied
Dit sal jou oë laat brand
En deur jou are skiet.
 
Dis die oomblik wat 
eerder opstaan vir 
Al hier hierdie oorlogsbruid
Waar ek en jy saamsing
 
Ek verkondig mos 'n nuwe 
Weens jou sprokieverhaalbestaan 
Vertel my nog van my karakter 
my identiteit het jou ontgaan
>