Buitenste Ruim Lyrics

Album: 
Wilder as die Wildtuin
Song Year: 
2011
Genre: 
Rock

-

.

Almal het demone wat in hul is
Ek probeer al lankal om die verlede af te skud
En uit te wis
Ek wonder soms waar jy ook is
Met een voet in die dryfsand
En die ander wat probeer om balans te vind
Uit die ruimte
Waar ons vandaan kom
Ons ouers
Moes met my klaarkom
Wat ons met mekaar deel
En waar ons speel
Die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel
Ek gee my beste
Net partykeer
Oudstes en enigstes
Net wat die tyd sal leer
Is dit in die reise
En die plekke
Geen bestemming
Dis mos ekke
Dis uit die ruimte
Waar ons vandaan kom
Ons ouers
Moes met my klaarkom
Wat ons met mekaar deel
En waar ons speel
Die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel
Ek gee my beste
Net partykeer
Oudstes en enigstes
Net wat die tyd sal leer
Is dit in die reise
En die plekke
Geen bestemming
Dis mos ekke
Geen bestemming
Dis mos ekke
Is dit uit die ruimte
Waar ons vandaan kom
Ons ouers
Moes met my klaarkom
Wat ons met mekaar deel
En waar ons speel
Die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel
Ek gee my beste
Net partykeer
Oudstes en enigstes
Net wat die tyd sal leer
Is dit in die reise
En die plekke
Geen bestemming
Dis mos ekke
Geen bestemming
Dis mos ekke
Geen bestemming
Dis mos ekke
Ek probeer al lankal om die verlede af te skud
En uit te wis

More songs

-