Blou Ballon Lyrics

Album: 
Duisend En Een
Song Year: 
2010
Genre: 
Pop

-

.

Weet van my
Hou my voor oë soos 'n mylpaal
Hoor my as jy asem haal
Dan weet jy waar jy ook al gaan is ek daar
 
Leer vir my, leen my die lied van jou lewe
Ek gee jou my hart en bede en hou ook my oë op die pad van jou reis.
 
Blou ballon
Ek is jou blou ballon
Môreson, ek waai in jou wolke
Jou hemel rond
Van bo af lyk jy vir my beautiful
 
Blou ballon
Ek is jou blou ballon
Môreson, ek waai in jou wolke
Jou hemel rond
Van bo af lyk jy vir my beautiful
 
Praat met my
Die lyne wat tussen ons bol staan
Is swaar van wat liefde wil hê
Is swaar van die woorde wat ek nog wou sê
 
Bring my in
Katrol my tot tussen jou vingers
Moet my nie laat staan waar die wind is
Want daar waar ek val sal ek bars
 
Blou ballon
Ek is jou blou ballon
Môreson, ek waai in jou wolke
Jou hemel rond
Van bo af lyk jy vir my beautiful
 
Blou ballon
Ek is jou blou ballon
Môreson, ek waai in jou wolke
Jou hemel rond
Van bo af lyk jy vir my beautiful, beautiful
 
Blou ballon
Ek is jou blou ballon
Môreson, ek waai in jou wolke
Jou hemel rond
Van bo af lyk jy vir my beautiful, beautiful x 3
 

More songs

-