Beloofde Land Lyrics

Album: 
Alles wat Mal is
Song Year: 
2012
Genre: 
Rock

-

.

belowe my
die beloofde land
 
ek weet hoe dit voel om te vlieg
al ooit gewonder
al ooit verdrink 
word wakker dis more
ons kan wees wat ons wil
aan daardie kant 
geen reëls 
geen kontant
 
belowe my
die beloofde land
of is dit klaar hier
aan die ander kant
van die spektrum
hoe dit ookal sy
belowe my
beloofde land

More songs

-