Almal Hier Tesaam Lyrics

Album: 
Luidkeels
Song Year: 
2006
Genre: 
Gospel

-

.

Ons is almal hier tesaam
Vergader in sy Naam,
Verheerlik Hom.
Tot die dood was Hy getrou
En daardeur is ons nou sy eiendom.
Laat ons maak soos Hy ons se
Mekaar steeds lief te he
En Hom bo alles eer.
Loof Hom, Christus die Heer. (x2)

Halleluja! Ek kan nie sonder U nie.
Halleluja! Ek sal nie stilbly nie!
Halleluja! Daar is geen ander Naam nie
As Jesus Christus, die Heer
As Jesus Christus, die Heer.